Hein Riess
Hein Riess (11 September 1913 – September 1993) was 'n Duitse akteur en sanger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Heimweh nach St. Pauli (1963), Pension Clausewitz (1967), en Battle of Britain (1969), en in die televisiereeks Großstadtrevier (1986).
Hein Riess | |
Hein Riess as Hermann Göring in die film Battle of Britain
| |
Geboorte | 11 September 1913 |
---|---|
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1963: Heimweh nach St. Pauli
- 1967: Pension Clausewitz
- 1969: Battle of Britain
Televisiereekse
wysig- 1986: Großstadtrevier