Heinz Schubert (akteur)
Duitse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Heinz Schubert (12 November 1925 – 12 Februarie 1999) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mother Courage and Her Children (1961) en Hitler: A Film from Germany (1977), en in die televisiereeks Kara Ben Nemsi Effendi (1973).
Heinz Schubert | |
Geboorte | 12 November 1925 |
---|---|
Sterfte | 12 Februarie 1999 (op 73) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1958: Geschichte vom armen Hassan
- 1959: Das Feuerzeug
- 1961: Mother Courage and Her Children
- 1962: On the Sunny Side
- 1962: Das Film-Magazin Nr. 2 - Achtung 8x aufgeblendet: Feuilletons in Bildform
- 1964: Emil and the Detectives
- 1976: Strongman Ferdinand
- 1977: Hitler: A Film from Germany
- 1981: Obscene: The Case of Peter Herzl
- 1982: High Society Limited
- 1983: Conrad: The Factory-Made Boy
Televisiereekse
wysig- 1973: Kara Ben Nemsi Effendi
- 1973: Ein Herz und eine Seele
- 1986: Detektivbüro Roth
- 1991: Stocker & Stein
- 1994: Zwei alte Hasen
- 1996: Mit einem Bein im Grab
- 2008: Meine Lachgeschichte
Televisierolprente
wysig- 1954: Hirse für die Achte
- 1959: Der Held der westlichen Welt
- 1962: Stück für Stück
- 1963: Vorsätzlich
- 1963: In Sachen Hinkelmann
- 1966: Der Mann mit der Puppe
- 1966: Der Ritter vom Mirakel
- 1978: Der alte Feinschmecker
- 1981: System Ribadier
- 1982: Die Präsidentin
- 1984: Die Frau des Kommissars
- 1991: Stein und Bein
- 1992: Das Trio
- 1997: Der Coup
- 1998: Silberdisteln