Helena Hettema

(Aangestuur vanaf Hellena Hettema)

Helena Hettema is 'n Suid Afrikaansee aktrise, sangeres en liedjieskrywer wat ook in Frans, Vlaams, Italiaans en Nederlands liedjies sing. Sy het die temalied van die TV-reeks, Sonkring, self geskryf en gesing.

Helena Hettema
Beroep(e)Sangeres, liedjieskrywer, aktrise, stemkunstenaar, regisseur
Webwerfhelenahettema.com

DiskografieWysig

  • Helena Hettema 21+, 2017
  • Great French Legends (enkel album), 2015
  • Spirit of Piaf (enkel album), 2015
  • Woordengel, 2014
  • Rooiwynliefde, 2012
  • Alive, DVD en bonus CD, 2010
  • Spirit Of Piaf & Other Great French Legends (dubbel album), 2007
  • Divas Divine - Inside Out, 2005
  • Divided Heart, 2004
  • The Bridge, 2002
  • Dreaming, 2000
  • Highlights, 1998
  • Jasmine Lament, 1997
  • Fool´s Gold, 1995

VerwysingsWysig

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig