Henry E. Huntington

Henry Edwards Huntington (* 27 Februarie 1850 in Oneonta, New York; † 23 Mei 1927 in Philadelphia) was 'n Amerikaanse spoorwegmagnaat en kunsversamelaar.

Henry E. Huntington
Gebore
Henry Edwards Huntington

27 Februarie 1850
Oneonta, New York
Sterf23 Mei 1927 (op 77)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepspoorwegmagnaat en kunsversamelaar
EggenootMary Alice Prentice
Arabella Huntington

Huntington was 'n boorling van die deelstaat New York, maar het hom later in Los Angeles gevestig. Hy was die eienaar van die spoorwegmaatskappy Pacific Electric Railway en het ook belange in eiendomme gehad. Hy het 'n belangrike bydrae tot Los Angeles se groei in die laat 19de en vroeë 20ste eeu gelewer.

Eksterne skakels

wysig