Henry Jones (akteur)
Henry Jones (1 Augustus 1912 – 17 Mei 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Bad Seed (1956), 3:10 to Yuma (1957), Vertigo (1958), en Butch Cassidy and the Sundance Kid (1969).
Henry Jones | |
Geboortenaam | Henry Burk Jones |
---|---|
Geboorte | 1 Augustus 1912 |
Sterfte | 17 Mei 1999 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1943–1996 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1956: The Bad Seed
- 1957: 3:10 to Yuma
- 1958: Vertigo
- 1961: Angel Baby
- 1968: Project X
- 1969: Butch Cassidy and the Sundance Kid
Televisiereekse
wysig- 1950: The Web
- 1952: Short Short Dramas
- 1952: The Gulf Playhouse
- 1961: 'Way Out
- 1963: Channing
- 1966: The Tammy Grimes Show
- 1973: The Girl with Something Extra
- 1974: We'll Get By
- 1975: Phyllis
- 1979: Mrs. Columbo
- 1983: Gun Shy
- 1985: Code Name: Foxfire
- 1987: I Married Dora
Televisierolprente
wysig- 1967: The Crucible
- 1970: The Forty-Eight Hour Mile
- 1971: Love Hate Love
- 1972: The Singles
- 1981: California Gold Rush