Hermès International
Hermès International, voorheen Hermès Paris of bloot Hermès, is 'n Franse onderneming wat luukseprodukte ontwerp, vervaardig en verkoop, veral leerware, gereedskap, parfuum, horlosies, huisware en leefstylbykomstighede. Dit is in 1837 in Parys deur Thierry Hermès gestig. Die maatskappy, oorspronklik 'n harnas- en saalvervaardiger, behoort vandag nog hoofsaaklik aan sy erfgename[1].
Hermès International | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1837 |
Hoofkantoor | Parys, Frankryk |
Sleutelpersone | Axel Dumas (hoof uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Leergoedere, saalware, juwele, horlosies, klere en bykomstighede, sy en tekstiel, huis, parfuum, skoonheidsmiddels |
Inkomste | €6,689 miljard |
Werknemers | 14 284 |
Webwerf | hermes.com |
Die fortuin van die gesin word op 39,6 miljoen euro geraam.
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hermès International.