Herman Knop

Herman Knop (gebore 24 Januarie 2007) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Familien Jul (2014), The Christmas Family 2 (2016), en Finding Santa (2016), en in die televisiereeks PEK - Pranksters Elite Klub (2019).

Herman Knop
Geboorte 24 Januarie 2007 (2007-01-24) (15 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2014: Familien Jul
  • 2016: The Christmas Family 2
  • 2016: Finding Santa
  • 2021: Vincent

TelevisiereekseWysig

  • 2019: PEK - Pranksters Elite Klub

Eksterne skakelsWysig