Herzliya
Herzliya, Hebreeus: הרצליה , Arabies: هرتسليا , is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 94 000 in 2017.
Herzliya הרצליה هرتسليا | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor die stad | |
Koördinate: 32°10′N 34°51′O / 32.167°N 34.850°O | |
Land | Israel |
Distrik | Tel Aviv |
Stigting | 1924 |
Regering | |
• Burgemeester | Moshe Fadlon |
Oppervlak | |
• Totaal | 21 585 km2 (8 334 vk. myl) |
Hoogte | 20 m (70 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 93 989 |
• Digtheid | 4 400/km2 (11 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (IST) |
• Somertyd | UTC+3 (IDT) |
Webwerf | herzliya.muni.il |
Herzilya is genoem na Theodor Herzl, die grondlegger van die moderne Sionisme.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Herzliya.
- Amptelike webwerf