Hey Hey It's Esther Blueburger
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hey Hey It's Esther Blueburger is 'n onafhanklike 2008se Australiese tienerkomediedrama-rolprent, geskryf en regisseer deur die debuutrolprentmaakster Cathy Randall, met akteurs Danielle Catanzariti (op haar debuut), Toni Collette, Keisha Castle-Hughes en Jonny Pasvolsky. Dit is in Adelaide, Suid-Australie en in Sydney, Nieu-Suid-Wallis geskiet.
Hey Hey It's Esther Blueburger | |
---|---|
Regisseur | Cathy Randall |
Produksieleier | Miriam Stein Stephen Hayes Heather Ogilvie |
Draaiboek | Cathy Randall |
Met | Danielle Catanzariti Toni Collette Keisha Castle-Hughes Jonny Pasvolsky |
Musiek deur | Guy Gross |
Verspreider | Buena Vista Distribution |
Uitgereik | Duitsland: Februarie 2008 (Berlyn Internasionale Rolprentfees)[1] Australië: 20 Maart 2008[1] |
Land | Australië |
Taal | Engels |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Release dates for Hey Hey It's Esther Blueburger (2008)". The Internet Movie Database (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2010. Besoek op 23 Januarie 2008.