Ligging van die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal.

Die Hibiskuskus is die laer gedeelte van die suidkus van KwaZulu-Natal, suidwaarts vanaf die Mzimkulurivier. Dit is die gebied tussen Port Edward en Port Shepstone. Helaas het die meeste hibiskusse wat hier gegroei het, gevrek weens aan 'n siekte. Gevolglik het die naam hisbiskuskus ietwat in onbruik verval.

Sien ookWysig

BronWysig