Hoërskool D.F. Malan
Die Hoërskool D.F. Malan is 'n Afrikaanse hoërskool geleë in Bellville, Suid-Afrika. Die skool is in 1954 gestig en is na die Afrikanerpolitikus dr. Daniël François Malan, die eerste premier ná die Nasionale Party se bewindsoorname in 1948, genoem.
Hoërskool D.F. Malan | |
Gestig | 1954 |
---|---|
Tipe | Openbare skool |
Grade | 8–12 |
Stad | Bellville, Kaapstad |
Provinsie | Wes-Kaap |
Land | Suid-Afrika |
Webblad | dfmalan |
Skoollied
wysigD.F. Malan se skoollied is deur dr. Danie Brink geskryf en Hercules Pieter van der Westhuizen het dit getoonset. Die woorde lui as volg:
Noemenswaardige alumni
wysig- Neil Basson, musikant
- Corné Crous, akteur
- Emma de Goede, musikant
- Alex Fourie, musikant
- Pierre Greeff, musikant
- Werner Greeff, Springbokrugbyspeler
- Eduard Greyling, balletdanser
- John Havemann, musikant
- Hunter Kennedy, musikant
- Laudo Liebenberg, musikant
- Jakkie Louw, musikant
- Albert Maritz, akteur
- Gerrit Matthee, musikant
- Le-Roi Nel, musikant
- Loki Rothman, musikant
- Nicole Jaekel Strauss, skrywer
- Marian Tredoux, geoloog[1]
- Dirkie Uys, musikant
- Chris Vorster, akteur
- Leigh Wakeford, akteur
Verwysings
wysig- ↑ "Marian Tredoux (1952-2019)" (Doodsberig). geobulletin (in Engels). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Julie 2020. Besoek op 19 Julie 2020.