Hoërskool Montana
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
- Die artikel is oor die skool in Pretoria, en moet nie met die gelyknamige skool in die Worcester verwar word nie.
Hoërskool Montana is 'n sekondêre skool op die hoek van Dr Swanepoel- en Sesdeweg in Montana, Pretoria met Afrikaans as die primêre onderrigtaal.
Hoërskool Montana | |
Leuse | Glo en werk |
---|---|
Gestig | 7 Januarie 1981 |
Tipe | Staatskool |
Hoof | Mnr. M. Botha |
Grade | 8-12 |
Adres | Dr Swanepoelweg no. 102 |
Stad | Pretoria |
Provinsie | Gauteng |
Land | Suid-Afrika |
Webblad | hsmontana.co.za |
Geskiedenis
wysigHoërskool Montana is amptelik op 7 Januarie 1981 in 'n halfvoltooide gimnastieksaal, met 285 leerders en 16 personeellede, geopen. Mnr. HMG Davin is as waarnemende hoof aangestel en moes voorlopig sy intrek in die ou Raadsaal op die Kerkplein neem. Die skoolgebou is op 24 April van dieselfde jaar voltooi. Mnr. J L Schoeman is in 1982 as die eerste permanente hoof van die skool aangestel.
Eksterne skakels
wysig- Die skool se webtuiste Geargiveer 16 Oktober 2014 op Wayback Machine
- Facebook-bladsy