Hockenheimring
Motorrenbaan in Duitsland
Die Hockenheimring is 'n motorrenbaan, geleë in the Rhynvallei naby die dorp Hockenheim in Baden-Württemberg, Duitsland. Behalwe vir ander motorrenbyeenkomste, is dit elke tweede jaar die gasheer van die Duitse Grand Prix, so ook in 1970, 1977–1984, 1986–2006, 2008, 2010, 2012, 2014 en 2016. Die baan het 'n baie plat helling en beskik oor 'n FIA Graad 1-lisensie.[1]
Ligging | Am Motodrom, Hockenheim, Baden-Württemberg, Duitsland |
---|---|
Tydsone | UTC+1 |
Kapasiteit | 120,000 |
1e Sooispit | 23 Maart 1932 |
Geopen | 29 Mei 1932 |
Groot byeenkomste | FIA Formule Een Duitse Grand Prix Duitse Toermotorkampioenskap |
Hockenheimring (2002–huidig) | |
Baanoppervlak | Teer |
Lengte | 4.574 km (2.842 mi) |
Draaie | 17 |
Rondterekord | 1:13.780 ( Kimi Räikkönen, McLaren-Mercedes, 2004, Formule Een) |
Hockenheimring (1965–2001) | |
Baanoppervlak | Beton/teer |
Lengte | 6.823 km (4.24 mi) |
Draaie | 16 |
Rondterekord | 1:41:808 ( Juan Pablo Montoya, Williams, 2001, Formule Een) |
Verwysings
wysig- ↑ "List of FIA Licensed Circuits" (PDF). FIA. 6 Februarie 2015. Besoek op 28 Mei 2015.