Holobenispruit
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Holobenispruit is 'n sytak van die Krokodilrivier in Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit vloei deur 'n aantal plaasdamme net oos van die R570 naby die pad na Jeppe's Reef.
Holobenispruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Krokodilrivier |
Monding-hoogte | 336 m |
Koördinate: 25°31′30″S 31°37′52″O / 25.52500°S 31.63111°O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.