Honda Jazz
superminimotor versaardig deur Honda
Die Honda Jazz, ook bemark as die Honda Fit, is 'n vierdeur, voorenjin, voorwielaangedrewe superminimotor wat sedert 2001 deur Honda in agt lande vervaardig en wêreldwyd bemark word.[1] Dit is nou in sy derde geslag en verkope het reeds 5 miljoen eenhede verbygesteek in 2014.[2]
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Honda |
Ook genoem | Honda Fit |
Produksie | 2001–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Superminimotor |
Bakstyl | 5-deur luikrug 5-deur stasiewa |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | Honda Global Small Car |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Honda Logo, Honda Ballade/Honda Civic |
Verwysings
wysig- ↑ "Honda Begins Sales of All-New Fit and Fit Hybrid in Japan" (in Engels). Honda Motor. 8 Oktober 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
- ↑ Yoshio, Takahashi. "Honda Fit to Break Civic Record?". The Wall Street Journal - Japan Real Time (in Engels). Dow Jones. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2019. Besoek op 15 Julie 2014.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |