Honiara is die hoofstad en grootste nedersetting in die Salomonseilande en het 'n bevolking van 54 600 in 2003 gehad en 'n oppervlakte van 22 km².

Honiara

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Salomonseilande Solomoneilande
 Provinsie Honiara Town
 Koördinate 09°26′00″S 159°57′00″E / 9.43333°S 159.95000°O / -9.43333; 159.95000
 Gestig op 1942
 Oppervlakte:  
 - Totaal 22 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2017) 84 520
 - Bevolkingsdigtheid 3 841,8/vk km
 Tydsone UTC +11
 - Somertyd UTC +11
 Burgemeester Andrew Mua
 Amptelike webwerf