Hoofddorp
Hoofddorp is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Noord-Holland en die hoofdorp van die Haarlemmermeer-munisipaliteit. Die stad het 73 383 inwoners (2011).
Hoofddorp | |
---|---|
Dorp | |
Die Beursplein in Hoofddorp | |
Ligging van Haarlemmermeer-munisipaliteit in Noord-Holland | |
Koördinate: 52°18′00″N 4°40′00″O / 52.30000°N 4.66667°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Noord-Holland |
Munisipaliteit | Haarlemmermeer |
Bevolking | |
• Totaal | 73 383 |
Poskode | 2130-2135 |
Skakelkodes | 023 |