Horingconcerto's van Wolfgang Amadeus Mozart
Die Horingconcerto's van Wolfgang Amadeus Mozart is deur die komponis geskryf vir sy vriend Josef Leutgeb, wie hy sedert sy kinderjare ken.
Concerto's
wysig- Horingconcerto nr. 1 in D-majeur, K. 412 (1791, onvoltooid teen Mozart se dood)
- Horingconcerto nr. 2 in E-mol-majeur, K. 417 (1783)
- Horingconcerto nr. 3 in E-mol-majeur, K. 447 (c. 1784-87)
- Horingconcerto nr. 4 in E-mol-majeur, K. 495 (1786)