Hou Yifan
Chinese skaakspeler
Hou Yifan (gebore 27 Februarie 1994)[2] is 'n Chinese skaakspeler, grootmeester en vier-keer Vroue wêreldkampioen. Sy is die jongste vroulike speler om 'n grootmeester te word en die jongste om die Vroue wêreldkampioenskap te wen.
Hou Yifan | |
Geboorte | 27 Februarie 1994[1] Xinghua, China |
---|---|
Nasionaliteit(e) | Volksrepubliek China |
Titel | Grootmeester 2008 |
Beste gradering | 2686 (Maart 2015) |
Wêreldkampioen | 2010–2012 2013–2015 2016–2017 |
Skaakloopbaan
wysigHou het begin skaak speel op die ouderdom van 5. Op die ouderdom van 12, het Hou die jongste speler ooit geword om deel te neem aan die Vrouens wêreldkampioenskap.
Verwysings
wysig- ↑ Hou Yifan Geargiveer 6 September 2012 op Wayback Machine New in Chess NICBase Online Info.
- ↑ http://ccl.sports.cn/remark/2006-06-13/875476.html.+China Chess League (2006-06-13). "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2009. Besoek op 27 Februarie 2019.
{{cite web}}
: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)
Wikimedia Commons bevat media in verband met Hou Yifan. |