Houtskoolgrys
'n effens donkerder skakering van grys
#36454F |
Houtskoolgrys (Engels: Charcoal Grey) is 'n kleur, 'n effens donkerder skakering van grys.
Charcoal stel die donkergrys kleur van gebrande hout voor.
Die eerste opgetekende gebruik van charcoal as 'n kleur se naam in Engels was in 1606.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word houtskoolgrys as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #36454F |
RGB-kleurmodel | (54, 69, 79) |
CMYK | (32, 13, 0, 69) |
HSV | (204°, 31%, 31%) |