How to Steal a Country
Suid-Afrikaanse dokumentêre film (2019)
How to Steal a Country (ook bekend as Att stjäla ett land), is 'n 2019 Suid-Afrikaanse dokumentêre rolprent geregisseer deur Rehad Desai en saam met Anita Khanna en Zivia Desai Keiper deur die regisseur self vervaardig.[1][2][3] Die film wentel om die onthulling van die beweerde korrupsieskandaal rondom oudpresident Jacob Zuma en die Guptafamilie wat deur ondersoekende joernaliste ontbloot is.[4][5][6]
'How to Steal a Country ' | |
---|---|
Regisseur | Rehad Desai Mark J. Kaplan |
Produksieleier | Rehad Desai Anita Khanna Zivia Desai Keiper |
Draaiboek | Anita Khanna |
Kinematografie | Nic Hofmeyr Duncan Tilley Shavez Ahmed Fred Burns Derek Allen Ian Ross Sandile Sethi Eran Tahor |
Redigeerder | Megan Gill Geert Veuskens Nikki Comninos |
Speeltyd | 99 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Engels |
Die film het sy première op 26 November 2019 in Nederland gehad.[7] Die film het gemengde resensies van kritici ontvang.[8][9][10]
Verwysings
wysig- ↑ "Films - Africultures : How to steal a country". Africultures (in Frans). Besoek op 5 Oktober 2021.
- ↑ "How to Steal a Country". DocsBarcelona (in Engels). Besoek op 5 Oktober 2021.
- ↑ "How to Steal a Country: Films from the South". www.filmfrasor.no (in Engels). Besoek op 5 Oktober 2021.
- ↑ "Icarus Films: How to Steal a Country". icarusfilms.com. Besoek op 5 Oktober 2021.
- ↑ "How to steal a country". africasacountry.com (in Engels (VSA)). Besoek op 5 Oktober 2021.
- ↑ Kemp, Grethe. "Getting the low-down on the How To Steal A Country documentary". Citypress (in Engels (VSA)). Besoek op 5 Oktober 2021.
- ↑ https://www.timeslive.co.za/authors/tymon-smith. "'How to Steal a Country' is a gripping breakdown of the state capture saga". TimesLIVE (in Engels). Besoek op 5 Oktober 2021.
{{cite web}}
: Eksterne skakel in
(hulp)|last=
- ↑ "How to Steal a Country". DocsBarcelona (in Engels). Besoek op 5 Oktober 2021.
- ↑ "Filmscreening "How to steal a country?"". globe21 festival (in Duits). Besoek op 5 Oktober 2021.
- ↑ "How to Steal a Country". www.humanrightsfilmfestivalberlin.de (in Engels). Besoek op 5 Oktober 2021.