Howard Smith (akteur)
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Howard Smith (12 Augustus 1893 – 10 Januarie 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Call Northside 777 (1948), Death of a Salesman (1951), Don't Go Near the Water (1957), en Murder, Inc. (1960).
Howard Smith | |
Geboortenaam | Howard Irving Smith |
---|---|
Geboorte | 12 Augustus 1893 |
Sterfte | 10 Januarie 1968 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1918: Young America
- 1948: Call Northside 777
- 1950: Cry Murder
- 1951: Death of a Salesman
- 1957: Don't Go Near the Water
- 1958: I Bury the Living
- 1960: Murder, Inc.
Televisiereekse
wysig- 1960: Peter Loves Mary
- 1961: Hazel
Televisierolprente
wysig- 1945: The Front Page
- 1951: The Great Merlini
- 1952: The Carlson Legend