Hugo (gebore 1971 in Vanderbijlpark) is Afrikaanse sanger en kitaarspeler.

Hugo
Gebore1971
Vanderbijlpark, Suid-Afrika
Beroep(e)Musikant
InstrumenteStem, kitaar
Jare aktief2004 - 2008
EtiketteLEO MUSIEK, BOWLINE

DiskografieWysig

  • Hugo sing Jim Reeves - Volume 1, 2008
  • Hartland, 2006
  • Deur die straights, 2004

VerwysingsWysig

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig