Hugo Banzer

Hugo Banzer Suárez (Spaanse uitspraak: [ˈuɣo banˈseɾ ˈswaɾes]; 10 Mei 19265 Mei 2002) was 'n Boliviaanse politikus, militêre generaal en president van Bolivië. Hy het die Boliviaanse presidentskap twee keer beklee: van 1971 tot 1978 as diktator; en dan weer van 1997 tot 2001, as grondwetlike president.

Hugo Banzer Suarez, General, Presidente da Bolívia..tif

Eksterne skakelsWysig