Hyundai H-1
Hyundai H-1 is 'n naamplaat van 'n minibus en bakkie wat deur die Hyundai Motormaatskappy in Europese uitvoermarkte vir drie verwante modelle gebruik word:
- Hyundai Starex, (genoem i800 in Europa, iLoad in Australië en H-200 in Nederland) 'n minibus,
- Hyundai Libero, 'n bakkie.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |