INSEAD
INSEAD is 'n sakeskool en een van die mees gesogte en selektiewe grandes écoles in Parys, Frankryk[1]. INSEAD is in 1957 gestig. Die skoolprogramme is drie keer geakkrediteer - volgens die internasionale AMBA, EQUIS en AACSB standaarde.[2]
Bekende gegradueerdes
wysig- Wopke Hoekstra, Nederlandse politikus wat aan die Christen-Demokratiese Appèl behoort
- Chris Liebenberg, afgetrede Suid-Afrikaanse bankier
- Bob van Dijk, hoof uitvoerende beampte van Naspers
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met INSEAD. |