iNaturalist
iNaturalist is ’n projek en aanlyn sosiale netwerk van naturaliste, wetenskaplikes en bioloë wat waarnemings van biodiversiteit oor die wêreld heen karteer en deel.[1] Dit verskaf nuttige inligting aan ’n verskeidenheid navorsingsprojekte, museums, botaniese tuine, parke en ander organisasies.[2][3][4]
Gebruikers van iNaturalist het al meer as agt miljoen waarnemings bygedra[5] sedert dit in 2008 gestig is.
Verwysings
wysig- ↑ "San Francisco's Parks Scoured in Wildlife Inventory". 7 Mei 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2014. Besoek op 31 Januarie 2015.
- ↑ "Encyclopedia of Life and iNaturalist work together to support citizen science" (in Engels). 18 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2018. Besoek op 7 Augustus 2013.
- ↑ Bowser, A., Wiggins, A., Shanley, L., Preece, J., & Henderson, S. (2014). "Sharing data while protecting privacy in citizen science" (PDF). Interactions. 21 (1): 70–73. doi:10.1145/2540032. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 28 Desember 2014. Besoek op 6 Maart 2018.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ Pimm, S.; et al. (30 Mei 2014). "The biodiversity of species and their rates of extinction, distribution, and protection". Science. 344: 1246752. doi:10.1126/science.1246752. PMID 24876501. Besoek op 31 Januarie 2015.
- ↑ "iNaturalist.org Stats" (in Engels). 23 Januarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 23 Januarie 2018.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie INaturalist.