Iets Ver en Nuut
Iets Ver en Nuut is 'n reisskets of -joernaal geskryf deur André Pretorius en uitgegee deur Protea Boekhuis.
Iets Ver en Nuut
| |
---|---|
Skrywer | André Pretorius |
Omslagontwerper | Sagteband |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Genre | Nie-fiksie, reisskets/verhaal |
Uitgewer | Protea Boekhuis |
Uitgegee | |
ISBN | 978-1869193553 |
Dit is ingedeel in die afdelings "Koloniale Relieke", "'n Sin vir die sakramentele", "Van brood alleen...", "Breuklyne", "Vliegtuie, rytuie, vaartuie", "Kwashale, woorde en akkoorde" en laastens "Terug na Afrika"; die titel synde 'n blaadjie geneem uit Koos du Plessis se "Die somer is verby".
Bronne
wysig- Iets Ver en Nuut, (2010), ISBN 978-1869193553[1]
Verwysings
wysig- ↑ https://www.amazon.com/Iets-Ver-En-Nuut-Afrikaans/dp/1869193555.Besoek en besigtig op 16/06/2019