Ike Turner
Amerikaanse musikant
Izear Luster "Ike" Turner, Jr. (November 5, 1931[1] – Desember 12, 2007) was 'n Amerikaanse musikant. 'n Pionier van rock and roll in die 1950s. Hy is mees bekend vir sy werk in die 1960s en 1970s saam met sy voormalige vrou Tina Turner.
Ike Turner | |
---|---|
Ike Turner in 1997 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Izear Luster Turner, Jr. |
Ook bekend as | Page Sjabloon:Hlist/styles.css has no content.
|
Gebore | Clarksdale, Mississippi, Verenigde State | 5 November 1931
Sterf | 12 Desember 2007 (op 76) San Marcos, Kalifornië, Verenigde State |
Genres | Blues |
Beroep(e) | Musikant |
Instrumente | Kitaar, klavier en sang |
Turner het begin klavier en kitaar speel toe hy ag jaar oud was. As 'n tiener, het hy 'n musiekgroep gestig The Kings of Rhythm.[2]
Diskografie
wysig- 1962: Dance With Ike & Tina Turner's Kings of Rhythm
- 1963: Rocks The Blues
- 1969: Ike Turner & The Kings of Rhythm: A Black Man's Soul
- 1972: Ike Turner Presents The Family Vibes: Strange Fruit
- 1972: Blues Roots
- 1973: Ike Turner Presents The Family Vibes: Confined To Soul
- 1973: Bad Dreams
- 1975: Funky Mule
- 1980: The Edge
- 1996: My Blues Country
- 1997: Without Love...I Have Nothing
- 2001: Here and Now
- 2002: His Woman, Her Man
- 2002: His Woman, Her Man, Vol. 2
- 2002: The Resurrection: Live At Montreux Jazz Festival
- 2003: Ike Turner & The Kings of Rhythm – Live In Concert
- 2004: The Bad Man: Rare and Unreissued Ike Turner Produced Recordings 1962–1965
- 2006: Risin' With The Blues[3]
Verwysings
wysig- ↑ Santelli, Robert (1993). The Big Book of Blues: A Biographical Encyclopedia. Penguin. p. 410. ISBN 0-14-015939-8.
- ↑ Collis 2003, pp. 28–30
- ↑ Ike Turner- discography. Discogs. URL besoek op September 30, 2011.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Ike Turner. |