Ilja Rosendahl

Ilja Rosendahl (gebore 23 Februarie 1968) is 'n Duitse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rossini (1997), The Snitch Cartel (2011), Que viva la música (2015), en Margery Booth: The Spy in the Eagle's Nest.

Ilja Rosendahl
Geboortenaam Ilja Martin Rosendahl
Geboorte 23 Februarie 1968 (1968-02-23) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1997: Rossini
  • 2011: The Snitch Cartel
  • 2015: Que viva la música
  • Margery Booth: The Spy in the Eagle's Nest
  • Heartbeat
  • Resolute
  • Emerald

TelevisiereekseWysig

  • 2011: The Butterfly
  • 2013: La Promesa
  • 2013: La Prepago
  • 2014: En la Boca del Lobo

Eksterne skakelsWysig