Imperia
Belgiese motorvervaardiger.
(Aangestuur vanaf Imperia (Auto))
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Imperia was 'n Belgiese motorvervaardiger. Imperia word in 1904 deur Adrien Piedbœuf in Luik gestig. Imperia was aktief tussen 1906 en 1948.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Imperia.