Indiese Grand Prix
Die Indiese Grand Prix was 'n Formule Een-kampioenskapswedren[1] wat drie keer by die Buddh Internasionale Renbaan in Indië van 2011 tot 2013 aangebied is.
Die ren kom nie meer op die Formule Eenkalender voor nie, weens 'n belastingdispuut wat die FIA destyds met die staat Uttar Pradesh van Indië gehad het.[2]
Vorige wenners
wysigAl drie die Indiese Grands Prix is by die Buddh-baan gehou, en almal is deur Sebastian Vettel gewen.
Jaar | Renjaer | Vervaardiger |
---|---|---|
Vind sedert 2014 nie meer plaas nie | ||
2013 | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault |
2012 | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault |
2011 | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault |
Galery
wysig-
Force India se motor by Buddh
-
Fernando Alonso jaag by Buddh in 2011
Verwysings
wysig- ↑ "Formula 1 – The Official F1 Website" (in Engels). Formula1.com. 8 September 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2014. Besoek op 12 Maart 2011.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Augustus 2014. Besoek op 31 Julie 2015.