Ingeborg Brams (9 Desember 1921 – 14 Oktober 1989) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente En søndag på Amager (1941), Oktoberroser (1946), Lucky Journey (1947), en Cafe Paradise (1950).

Ingeborg Brams
Geboorte (1921-12-09)9 Desember 1921
Sterfte 14 Oktober 1989 (op 67)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1941: En søndag på Amager
  • 1942: Tordenskjold går i land
  • 1943: Naar man kun er ung
  • 1943: Erik Ejegods pilgrimsfærd
  • 1944: Biskoppen
  • 1946: Oktoberroser
  • 1947: Lucky Journey
  • 1950: Cafe Paradise
  • 1958: Julemærkefilm
  • 2000: Ib Schønberg - et portræt af Danmarks største filmskuespiller

Televisierolprente

wysig
  • 1956: Frøken Julie
  • 1960: Kærlighed
  • 1973: Privatlivets fred

Eksterne skakels

wysig