Insekhotel
'n Insekhotel is 'n mensgemaakte struktuur wat geskep is om insekte te beskerm. Hulle kan in verskillende vorms en groottes wees, afhangende van die spesifieke doel of spesifieke insek waarvoor dit voorsien. Die meeste bestaan uit verskillende afdelings wat insekplekke vir insekte bied - veral gedurende die wintermaande, waar hulle skuiling of toevlug gebied vir baie soorte insekte. Die doel daarvan is om 'n veilige gebied vir bestuiwers en andere nuttige insekte te bou.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "How to build an insect home" (in Engels). Eden Project. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 17 Maart 2020.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Insekhotel.