Institut d’études politiques de Paris
Institut d’études politiques de Paris (Sciences Po Paris) is 'n Franse universiteit wat in 1872 gestig is en in Parys werksaam is.[1]
By die skool is dit moontlik om politieke wetenskap, administrasie, ekonomie, geopolitiek en sosiale wetenskappe te studeer.[2]
Bekende gegradueerdes
wysig- Emmanuel Macron, Franse politikus
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Sciences Po Paris. |