Internasionale Slawiese Kanaal
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Internasionale Slawiese Kanaal (Oekraïens: Міжнародний Слов'янський Канал, Russies: Международный Славянский Канал, Engels: Slavonic Channel International, ook genaamd SCI) is 'n Oekraïense satelliettelevisienetwerk wat in Kijif gebaseer is en op 14 Desember 1994 begin uitsaai het.
Internasionale Slawiese Kanaal | |
---|---|
Die Internasionale Slawiese Kanaal se kenteken
| |
Gestig | 14 Desember 1994 |
Gesluit | Aktief |
Eienaar | Valeriya V. Ivanenko |
Slagspreuk | Telling the world about slavs! |
Land | Oekraïne |
Taal | Engels, Oekraïens, Russies |
Uitsaaiarea | Oekraïne |
Hoofkantoor | Kijif, Oekraïne |
Webtuiste | www.slav.tv |
Eksterne skakels
wysig- (en) (ru) (uk) Amptelike webwerf