Interster
Interster is 'n twee-seisoen wetenskapsfiksie marionet televisiereeks gemik op kinders en was vertoon in Suid-Afrika gedurende die vroeë 1980's. Die reeks is vergelykbaar met Thunderbirds, wat voorheen gebeeldsend is in Suid-Afrika in Afrikaans onder die titel Redding Internasionaal.
Interster | |
Genre | Wetenskapsfiksie |
---|---|
Ontwikkel deur | Dirk De Villiers |
Geskryf deur | Dr Johann Beukes |
Geregisseer deur | Gavin Keyser |
Aangebied deur | SAUK |
Komponis(te) | Tully Macallaugh Lloyd Ross |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Aantal seisoene | 2 |
Aantal episodes | 37 |
Produksie | |
Produksiemaatskappy | C-Films |
Verspreider | SAUK |
Uitsending | |
Oorspronklike kanaal | TV1 |
Oorspronklike lopie | 20 Julie 1982 – 26 April 1986 |