Ioonradius
'n Ioonradius is 'n maat vir die grootte van 'n ioon.
Ioonradiusse kan op verskeie maniere gedefinieer en bepaal word.
Ioonradius
wysigKristalradius
wysigVan Pauling
Termochemiese radius
wysigTermochemiese radiusse kan selfs vir komplekse ione soos nitraat (NO−3 of pentafluoromolibdaat MoOF−5 gedefinieer word. Die definisie se basis in die Kapustinskii-vergelyking vir binêre ioniese stowwe of sy onlangser generalisasie deur Glasser geleë. Dié radius word termochemies genoem omdat Bartlett het aangetoon dat daar 'n eweredigheid bestaan tussen die roosterentalpie en die derdemagswortel van 'n molekuul se volume. Die kristalstrukture van MX soute waarin M 'n alkalimetaalioon en X 'n komplekse anioon is kan met hulle roosterentalpieë vergelyk word en dit lewer 'n waarde vir die termochemiese straal vir die komplekse anioon. Hierdie waarde is 'n gemiddelde omdat hierdie ione nie bolvormig is nie.
Later is die metode na verbindings soos MpXq uitgebrei. Waardes van honderde komplekse ione is beskikbaar.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Thermochemical Radii of Complex Ions Helen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570