Isla del Congreso
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Isla del Congreso (in Afrikaans: Kongreseiland) is 'n eiland geleë in die Chafarinas-eilande, 'n argipel geleë 4 kilometer van die noordkus van Afrika. Die eiland behoort aan Spanje, en het 'n oppervlakte van 0,256 km².[1]
Isla del Congreso | |
---|---|
Geografie
| |
Ligging | Chafarinas Eilande
|
Oppervlakte | 0,256 km²
|
Administrasie | |
Spanje
| |
Demografie | |
Bevolking | 0
|
Geografie
wysigDie eiland is onbewoon. Dit het 'n paar konyne en 'n duifkolonie. Die weskus is baie ontoeganklik, met baie steil kranse, terwyl die ooskus meer toeganklik is. Die eiland is baie klipperig, met baie min gras of plante. Daar is een bevaarbare ondergrondse grot.
Verwysings
wysig- ↑ Guo, Rongxing (2006). Territorial Disputes and Resource Management: A Global Handbook. Nova Publishers. p. 80.