Italiaanse grondwetlike referendum, 2016
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tydens die Italiaanse referendum van Desember 2016 is Italiaanse kiesers gevra om vir of teen die grondwetlike wysiging van 2016 te stem. Die stemming het op 4 Desember 2016 plaasgevind. Die uitkoms was 'n oorwinning vir die nee-stem.
Die Italiaanse eerste minister Matteo Renzi het vir die "Ja"-stem beywer. Na die afloop van die referendum, het hy sy bedanking aangekondig.[1]
Resultate
wysigVraag:
- Approvate il testo della legge costituzionale concernente "disposizioni per il superamento del bicameralismo paritario, la riduzione del numero dei parlamentari, il contenimento dei costi di funzionamento delle istituzioni, la soppressione del CNEL e la revisione del Titolo V della parte II della Costituzione", approvato dal Parlamento e pubblicato nella Gazzetta Ufficiale n. 88 del 15 aprile 2016? (it)
Keuse | Stemme | % |
---|---|---|
Ja | 13 432 208 | 40,89 |
Nee | 19 419 507 | 59,11 |
Bedorwe/ blanko stemme | 392 130 | – |
Totaal | 33 243 845 | 100 |
Geregistreer/ stempersentasie | 50 773 284 | 65,47 |
Bron: elezioni.interno.it/ |
Verwysings
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Italian constitutional referendum, 2016. |
- ↑ Italië leier kwyt Geargiveer 6 Desember 2016 op Wayback Machine - besoek op 5 Desember 2016 (af)