Iwo Jima
Iwo Jima Japannees: 硫黄島, Iōtō en Iōjima; "Swaweleiland") is 'n eiland in die Stille Oseaan 1 200 km suid van Tokio, Japan. Die eiland is onder beheer van Japan en is bekend vir die bloedige gevegte tydens die Slag van Iwo Jima gedurende die Tweede Wêreldoorlog.
Iwo Jima Inheemse naam: 硫黄島 | |
---|---|
Ligging van Iwo Jima in die Stille Oseaan. | |
Geografie
| |
Ligging | Stille Oseaan |
Koördinate | 24°47′N 141°19′O / 24.783°N 141.317°O |
Argipel | Vulkaan-eilande
|
Oppervlakte | 21 vk km |
Hoogste punt | Mount Suribachi 169 m |
Administrasie | |
Japan | |
Prefektuur | Ogasawara Subprefektuur
|
Hoofstad | Iōtō (histories)
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Iwo Jima. |