Jón
manlike voornaam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jón (IPA: [joun], [jɔun]) is 'n Yslandse en Faroese manlike voornaam.
Oorsprong en betekenis
wysigJón is 'n vorm van die voornaam Johannes , en beteken "Die Here (JHWH) is genadig'.
Verspreiding
wysigDie voornaam was in 2012 die mees algemene manlike voornaamste naam in Ysland opgevolg deur Sigurður en Guðmundur.[1]
Variante
wysig'n Vorm van die voornaam is Jónsi. Vroulike vorms is Jónína of Jóna.
Ander Yslandse vorms van die naam is Jóhann, Jóhannes , en die Faroese Jógvan.
Naamdraers
wysigA
wysig- Jón Hnefill Aðalsteinsson (1927-2010), Yslandse wetenskaplike en volkloris
- Jón Arason (1484-1550), Yslandse Rooms-Katolieke biskop van Hólar
- Jón Bjarni Atlason (* 1971), Yslandse Duitskundige
A
wysigH
wysigL
wysig- Jón Laxdal (eintlik, Jón Laxdal Halldórsson; 1933-2005), Yslandse akteur en regisseur
- Jón Leifs (1899-1968), Yslandse komponis
- Jón Loftsson (1124-1197), Yslandse Gode, geleerde en stam-leier
M
wysigO
wysig- Jón Óskar (eintlik, Jón Óskar Ásmundsson; 1921-1998), Yslandse digter, skrywer, musikant en vertaler
P
wysig- Jón Pálmason (1888-1973), Yslandse politikus
- Jón Krosslá Poulsen (* 1988), sokkerspeler van die Faroëreilande
S
wysig- Jón Páll Sigmarsson (1960-1993), Yslandse kragatleet
- Jón Trausti Sigurðarson (b. 1982), Yslandse koerantredakteur
- Jón Sigurðsson (1811-1879), Yslandse politikus
- Jón Jósep Snæbjörnsson (b. 1977), Yslandse musikant
- Jon Stephenson von Tetzchner (* 1967), Yslandse telekommunikasie-navorser en ondernemer
- Jón Steingrímsson (1728-1791), Yslandse priester
- Jón Sveinsson (1857-1944), Yslandse skrywer
T
wysig- Jon Törklánsson (* 1962), Yslandse kunstenaar
- Jón Trausti (1873-1918), Skuilnaam van Gudmundur Magnusson, Yslandse skrywer
V
wysig- Jón Vídalín (1666-1720), Yslandse predikant, biskop van Skálholt
Þ
wysig- Jón Þórðarson († 1397), Yslandse priester
- Jón Þorláksson (1744–1819), Yslandse skrywer en vertaler
- Jón Þorláksson (1877–1935), Yslandse politikus
Ö
wysig- Jón Ögmundsson (1052-1121), Yslandse biskop
Fiktiewe Naamdraers
wysig- Jón Hreggviðsson, ´n Karater in die verhaal "Die klok van Ysland (Íslandsklukkan) van Halldór Laxness
Sien ook
wysig- Jónsson
- Jónsdóttir
- Jon
Verwysings
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Jón (given name). |