J.C. Otto
Suid-Afrikaanse geskiedkundige en skrywer
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
J.C. Otto is 'n Suid-Afrikaanse geskiedkundige en skrywer. Hy is die skrywer van Die Konsentrasiekampe.[1][2][3] Die Konsentrasiekampe is die eerste objektiewe, omvattende wetenskaplike studie oor dié onderwerp, aldus die boek.
Verwysings
wysig- ↑ ISBN 978-1-919825-22-9
- ↑ Eerste uitgawe, eerste druk 1954 deur Nasionale Boekhandel. Tweede uitgawe, eerste druk in 2005 deur Protea Boekhuis.Tweede uitgawe, tweede druk in 2015.
- ↑ https://journals.co.za/content/akgees/46/4/EJC20003. Opgespoor en besoek op 29/07/2019