J. C. Quinn
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
J. C. Quinn (30 November 1940 – 10 Februarie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Maximum Overdrive (1986), Barfly (1987), The Abyss (1989), en The Prophecy (1995).
J. C. Quinn | |
Geboorte | 30 November 1940 |
---|---|
Sterfte | 10 Februarie 2004 (op 63) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1984: Violated
- 1986: Maximum Overdrive
- 1987: Barfly
- 1988: Blanc de Chine
- 1989: The Abyss
- 1990: Megaville
- 1995: The Prophecy
Televisiereekse
wysig- 1993: Moon Over Miami
Televisierolprente
wysig- 1990: The Secret Life of Archie's Wife