Jack Buetel
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jack Buetel (5 September 1915 – 27 Junie 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Outlaw (1943), Best of the Badmen (1951), en Jesse James' Women (1954), en in die televisiereeks Judge Roy Bean (1955).
Jack Buetel | |
Geboortenaam | John Alexander Beutel |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1943: The Outlaw
- 1951: Best of the Badmen
- 1952: The Half-Breed
- 1952: Rose of Cimarron
- 1954: Jesse James' Women
- 1959: Mustang!
Televisiereekse
wysig- 1955: Judge Roy Bean