Jack Colvin
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jack Colvin (13 Oktober 1934 – 1 Desember 2005) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jeremiah Johnson (1972) en Child's Play (1988), en in die televisiereeks The Incredible Hulk (1978).
Jack Colvin | |
Geboorte | Lyndon, Kansas, Verenigde State | 13 Oktober 1934
---|---|
Sterfte | 1 Desember 2005 (op 71) North Hollywood, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1966-2005 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1972: Jeremiah Johnson
- 1973: The Stone Killer
- 1988: Child's Play
Televisiereekse
wysig- 1974: The Six Million Dollar Man
- 1975: Switch
- 1978: The Incredible Hulk
- 1985: Washingtoon
Televisierolprente
wysig- 1966: Operation Razzle-Dazzle
- 1975: Knuckle
- 1977: Benny and Barney: Las Vegas Undercover
- 1988: The Incredible Hulk Returns