Jack Hody Johnson (* 18 Mei 1975)[1] is 'n Amerikaanse sanger-liedjieskrywer, musikant, filmmaker[2] en branderplankryer bekend vir sy werk in die sagte rock- en akoestiese musiekgenres. Hy het kommersiële sukses bereik met die vrystelling van sy debuutalbum, Brushfire Fairytales, in 2001. Hy het sedertdien vier verdere albums vrygestel, asook 'n aantal EP's. Hy is welbekend vir sy jaarlikse byeenkoms, die Kokua-fees, waar al die gegenereerde inkomste terug in die gemeenskap geploeg word. Hy nooi gewoonlik ander sterre, soos Dave Matthews, om by sy fees op te tree.

Jack Johnson
Jack Johnson by die 2008 Bonnaroo-musiekfees in Manchester, Tennessee, VSA.
Agtergrondinligting
GeboortenaamJack Hody Johnson
Gebore18 Mei 1975 (1975-05-18) (49 jaar oud)
North Shore, Oahu, Hawaiï, VSA
GenresAkoesties, sagte rock, poprock
Beroep(e)Sanger-liedjieskrywer, musikant, filmmaker, branderplankryer, plateëtiketeienaar
InstrumenteStem, kitaar, ukelele, klavier
Jare aktief2001 — hede
EtiketteEverloving, Brushfire, Universal
Webwerfwww.jackjohnsonmusic.com

Diskografie

wysig

Ateljeealbums

wysig
  • Brushfire Fairytales (2001)
  • On and On (2003)
  • In Between Dreams (2005)
  • Sleep Through the Static (2008)

Regstreekse albums

wysig
  • En Concert (2009)

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig