Jack Koenig
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jack Koenig (gebore 14 Mei 1959) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I.Q. (1994), Marci X (2003), en Ceremony (2010), en in die televisiereeks Gotham (2014).
Jack Koenig | |
Geboorte | 14 Mei 1959 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1994: I.Q.
- 2003: Marci X
- 2010: Ceremony
Televisiereekse
wysig- 2014: Gotham