Jackson Pace
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jackson Pace (gebore 19 Februarie 1999) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Gray Man (2007) en in die televisiereekse Barney & Friends (1992), The Walking Dead (2010), en Homeland (2011).
Jackson Pace | |
Geboorte | 19 Februarie 1999 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2007: The Gray Man
Televisiereekse
wysig- 1992: Barney & Friends
- 2010: The Walking Dead
- 2011: Homeland
Televisierolprente
wysig- 2009: Ace in the Hole
Video's
wysig- 2010: Cool Dog