Jacob Kogan
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jacob Kogan (gebore 28 Mei 1995) is 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Joshua (2007) en Star Trek (2009), en in die televisiereekse Delocated (2009) en The Tomorrow People (2013).
Jacob Kogan | |
Geboortenaam | Jacob Pavlovich Kogan |
---|---|
Geboorte | 28 Mei 1995 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en assistentregisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2007: Joshua
- 2009: Star Trek
Televisiereekse
wysig- 2005: Wonder Showzen
- 2009: Delocated
- 2013: The Tomorrow People